Die dele van die stad wat ons besoek het was skoon en die verkeer het gevloei met al die sirkels. Daar is verskeie groot 'malls', baie eetplekke en 'n hele straat wat net voertuie verkoop in elke lokaal. Besoek gerus die stad, daar is heelwat om te sien in die omgewing.
The areas we visited were clean and the traffic flowed freely through the traffic circles. There are various big malls, many places to eat out and a whole street dedicated to car sales. The town is worth a visit and ...
more